Net ‘n vinnige announcement aangaande ons fondsinsameling vir Brixton:
Ons staan sover rofweg op R75k wat inbetaal is, wat absoluut befok is. Ons dink aan nog so paar planne om vir die man zak in te samel.
Laat weet ons watter een van hierdie julle fancy tickle:
- ‘n Gig in Kaapstad met ‘n spul bands (die bands wat wil jol en deel wees, kontak ons en ons connect jou met die regte mense.?
- ‘n Befokte whiskey tasting naby Harties?
- ‘n Vreeslike fokken zef gholfdag iewers in Pretoria?
En dan het ‘n ander bra iets befok aangebied. Hy het ‘n recording studio in die Suide van Joburg. Hier is sy presiese boodskap op Facebook:
Right, en darmee is dit dan officially naweek. So kom ons fokken duik!
Hierdie post is 1,193 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,381 post views in totaal sedert 1 November, 2019.