Vinnige update: Ons het ge-manage om oor die R130,000 in te samel vir Brixton Barnard se operasie om die breintumor te verwyder. Die eerste klomp hospitaalrekeninge is gesettle en die man word nou Woensdag hospitaal toe gestuur vir die operasie. Vreeslik baie fokken dankie aan almal wat help donate het. Julle is fokken ysters en het heel moontlik ‘n goeie ou se lewe gered.
Nouma moenie net rondstaan nie. Fokof en loop vat fles! Dis fokken naweek!
Hierdie post is 233 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,847 post views in totaal sedert 1 November, 2019.