As ‘n Norwegian ou en ‘n Thai meisie mekaar vasvat is die eindproduk iets in die lyn van Chrissy Teigen – ‘n vreeslike mooi mens met vreeslike mooi boude. Sy is deur ‘n fotograaf ontdek toe sy in ‘n surf shop gewerk het. Kan iemand asseblief ‘n surf shop in die Moot oopmaak? Ons wil ook modelle discover en ons kort bietjie zak.
Tit-bits:
Een van haar eerste jobs was as ‘n substitute model op Deal or No Deal as een van die models wat daai simpel silwer tassies vashou.
Sy het al kakbaie in Sports Illustrated se Swimsuit Edition ge-feature en was verlede jaar sommer op die cover ook.
Sy is sedert 14 September, 2013 met John Legend getroud nadat hulle vir 7 jaar ge-date het. Die song “All of Me” was vir haar geskryf, ‘ n tune wat almal van Pretoria-Noord af kies wanneer die bruid met die pers mat afgewaggel kom:
Kyk hoe fokken mooi is sy:

Swimsuit 2014: Cook Islands
Chrissy Teigen
Beach/Rarotonga, Cook Islands, New Zealand
10/29/2013
X157130 TK4
Credit: James Macari

Swimsuit 2014: Cook Islands
Chrissy Teigen
Beach/Rarotonga, Cook Islands, New Zealand
10/29/2013
X157130 TK4
Credit: James Macari
Watkykjy staan op 3,090,341 post views in totaal sedert 1 November, 2019.