‘n Wakker Watkykertjie het vir ons hierdie collection ingestuur, so ons het vandag ‘n baie special zefpotters uitgawe. Stuur vir ons jou zef fototjies. Ons hou die res wat ons deur verlede week ingekry het op ys vir julle vir volgende week.
Hey Griff,
Ek het gister hier in Kathu in ñ nuwe shop in geloop, African Beauty, en hierdie paar beauties gespot.
Henry
Hierdie post is 718 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,225,895 post views in totaal sedert 1 November, 2019.