Ek het hierdie week twee goed geleer:
1. Wat van al daai tande geld geword het.
2. Dat al daai tande geld nogsteeds nie klas kan koop nie.
Henry
Hey Griffin
Gespot in Rustenburg.
Check bietjie die vlerk op die Honda.
Fransman
Hierdie Jewel in Boksburg gespot
Reinhardt
My uitstappie Boksburg toe het nog n kroondiamant op gelewer…. Hulle eie Boksburg 5D Motion Cinema kompleet met n doos vir n Monitor visor en Addis asblikke vir extra Kw.
Reinhardt
Kap draties vir vrede
Dirk
The Post Office is kak on so many levels
Athena
Laat entry vir Zefspotters. Fml, die Oos-Rand bly entertaining. Al 2 oppad huis toe gekry!!
Martin
Want niks sê “Eks eg Afrikaans” soos ‘n fiksheid plaat met Anton Goosen nie #Fiksinmymoedertaal
Annaline
God’s Window zeffness
Watkykjy staan op 3,092,385 post views in totaal sedert 1 November, 2019.