Dink nie dit is die regte plek vir die sign nie!!
James
Lekker zef uit Benoni
Morne
Die pienk wa gespot by Clearwater mall, leaker woesrand
Ryks
By spar hierdie heerlike room gevulde koeken gesien. Klink soos iets uit n 70’s porno
Rieks
The Dark Knight in Taichung gekokkenol. Check die kamera en decal.
Francois
Een amazing plaat wat ek gevind het.
Billy
Yes Ouens
Ek het hierde perd gewaar daar in snorcity op Zambesi weg. Gedink ek moet dit vir Zefspotters aanstuur. Dit lyk asof die perd ‘n rolling internet café bestuur.
Shot ouens
Kevin
Nog ñ pêrel uit Kathu
Henry
Die Watergat in Langebaan.Kwaai plek lekker kos en diens. Kyk die “vliegtuig” burger
Petrus
Hi Grif,
Hierdie ou dink hy is moerse kief met sy speakers op sy bike by die KFC in Alberton. Dan staan hy nog binne en verander die musiek ook nog.
Groete,
Mari
Gespot in Hermanus
Meerkat
Watkykjy staan op 3,091,377 post views in totaal sedert 1 November, 2019.