Kyk, mens kan baie dinge oor hierdie video kwytraak maar dit sal ‘n duur storie word. As gevolg van al die drugs wat jy gaan moet aanskaf. Dit sal duur drugs moet wees. Kyk vir jouself. Here, man…
Hierdie post is 744 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,211,485 post views in totaal sedert 1 November, 2019.


