Ons het verlede week so bietjie na ou TV programme gekyk en op hierdie juweeltjie afgekom. Angela Lansbury van Murder She Wrote se klein roetinetjie met roompies en dinge. Ag, maar dis nogal sensueel, hoor. Passop vir boner kry by die graft…
Hierdie post is 938 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,563 post views in totaal sedert 1 November, 2019.