Jennifer het in ‘n klomp kak ge-act wat jy nie sal ken nie, voor mense haar begin raaksien het in X-Men: First Class waarin sy die rol van die villain Mystique gespeel het (wat sy by Rebecca Romijn van die vorige movies oorgeneem het).
Daarna het amper almal geweet wie Lawrence is danksy haar rdie ol as Katniss Everdeen in The Hunger Games. Hierso het sy haarself establish as “the highest-grossing action heroine as of 2015”. Nogal ‘n mean feat.
Tit-bits:
Sy is twee jaar vroeg met skool klaar sodat sy kan act.
Guitar is blykbaar haar kos – sy kan hom jol.
Sy is ‘n natuurlike blond en het haar hare donker ge-dye vir Hunger Games. Die gordyne behoort die mat te match as daar enigsins ‘n mat is…
Watkykjy staan op 3,083,766 post views in totaal sedert 1 November, 2019.