Fok, jy is seker al gatvol ge-graft, so kom ons duik vandag bietjie vroëer. Uitendelik het die eerste superlangnaweek van 2015 aangebreek. Gaan fokken groot of gaan kerk toe. Moenie vergeet om jouself faktap te vreet aan paaseiers nie. Dit is after all weer Naasfees. Met ons vriend, Paas Botha.
Hierdie post is 151 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,052,909 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Julle meen eintlik dis Uitpaas-naweek. Alle drank gaan die naaiweek. Druk daai bottel in jou kop in! Gaan groot.