Vir elke hot chick daarbuite is daar ‘n ou wat haar kak moet vreet. Een so ou date Amanda Seyfried. Kyk, sy is hot maar jirre, wie wil iemand dat wat ‘n collection opgestopte diere het? Diere soos ‘n ponie, ‘n jakals, ‘n uil, ‘n moose, ‘n bok en ‘n paar dooie skoenlappers. Conan O’Brien het as ‘n joke vir haar ‘n stuffed racoon met ‘n jet pack op sy rug aan haar gegee toe sy ‘n gas was op sy show.
Movies waarin sy al gespeel het is A Million Ways to Die in the West , Lovelace (daai fliek oor daai goose wat ‘n piel so diep kan sluk), Les Misérables en Mean Girls wat basically haar breakthrough is.
Tit-bits:
Sy is heel moontlik high maintenance
Het modelwerk begin doen op die ouderdom van 11
Wou reeds op die ouderdom van 10 ‘n aktrise word toe sy Romeo + Juliet (1996) saam met haar pa gekyk het. Heel toevallig het griff en chopper dit gekyk na ‘n fokken dik zol as deel van huiswerk een aand.
Sy het Ryan Philippe gedate op ‘n stadium, so sy is verseker fokken high maintenance
Stugge so bietjie met ‘n anxiety disorder en kry so nou en dan panic attacks.
Watkykjy staan op 3,110,941 post views in totaal sedert 1 November, 2019.