Nkululeko Habedi, beter bekend as Flabba van Skwatta Kamp is vanoggend deur sy girlfriend in Alexandra vermoor. Spekulasie en omstandighede tersyde gestel, is SA ontneem van ‘n groot talent.
Twee van hulle albums wat veral uitstaan is Mkhukhu Funkshen en Washumkhukhu. Gaan soek dit op, veral “Van Tuka” (track 13 op Washumkhukhu). Dis befok.
Hierso is Umoya (ook ‘n befokte tune):
Hierdie post is 89 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,912 post views in totaal sedert 1 November, 2019.