Liu Wen is die eeste Asian model wat vir Victoria Secret op die planke uitgeloop het. New York Times het haar “China’s first bona fide supermodel” gedoop. In 2013, was sy ook die eerste Asian model wat dit op Forbes se jaarlikse lys van modelle gemaak het wat die meeste betaal word. Hierso is die kicker – sy is so paar maande voor Die Antwoord discover en het al klaar kakbaie meer zak as hulle gemaak.
Hierdie post is 800 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,131,701 post views in totaal sedert 1 November, 2019.