Laat entry vir Zefspotters. Fml, die Oos-Rand bly entertaining. Al 2 oppad huis toe gekry!!
Martin
Eish!
Johan
Zef in Swakopmund!!!
Tyres2000
As jy met jou ou fuckedup Golf by VW Uitenhage stop, is daar anties wat jou soen – maar nie as jy Kombi ry nie.
Bokbefok
Tokelossie gaan jou vang-elang-elang-elang-elang
En dan suig hy aan jou slang-elang-elang-elang-elang
Henk
Jy kry twee soorte chicks
Hierdie post is 436 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,241 post views in totaal sedert 1 November, 2019.