Happy for you, Riaan…
Ankia
Iemand het hierdie ou afgesny of hy het soos ‘n doos bestuur. Iemand moet hom so paar tips gee. O wag, hy like nie tips nie…
Lekker Primrose!
Egbert
Lekker Zef – “Da Ally Gal” op die M1.
Fokkit!
Dean
Yes Chopper,
Lekker om jou vinnig te ontmoet gistraand. Ek’s al n’ Watkykjy fan sedert 2001 waar ek ‘n interview raakgelees het, wat Watkykjy met The Narrow gedoen het. Dink Lanie se antwoord op die laaste “Watkykjy?” vraag was nog, “Na jou cherrie se tiete”. Allermins, hier is my foto vir die zefspotters, amper die naaste wat ek nog gekom het aan vir ‘n wolbeursie betaal. Gedink hyt sal mooi lyk op die Watkykjy kaggelkakrak. Dit was by die Plaaskombuis in Hermanus. Hulle het ‘n moerse bric n brac gedeelte met 70’s stuff wat lyk of dit uit ‘n set van Konings uitgesteel is.
Groete,
Korff
Zef Bridges fans
Marno
Hoezit Griff?
Hierdie outjie afgeneem by ‘n shopping centre in Howick. Goeie ding hy’t sy ligte aangelos. Gelukkig is Karma ‘n ou poes, so jy moet lekker stoot ou grote.
Cheers
Dirk
Lekker Zef in Dakar, Senegal
James
Super zef Minion
Jaco
Oudste kar op die pad
Gabrie
Nuwe Simba flavour?
Henry
Watkykjy staan op 1,062,630 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ek herleef my jeug nou – julle onthou daai prenkies in Bollie en Krabbel (ca. 1974) waar mens in so ‘n deurmekaar fokop van ‘n cartoon iets ongewoons in die agtergrond moes raaksien? Daai “Bles Bridges Fan Club” poster is soos ‘n mix van dit, en ‘n porn video met twee dowe lesbians: daar is in een image twee konte wat vir ‘n fok nooit ‘n noot sal kan hou nie…