Jy sal Alison Brie dalk herken van die show Mad Men of dalk ‘n ouer meer dodgy reeks wat ‘n totaal van 6 episodes oorleef het – Hot Sluts.
Tit-bits:
Sy word gerate as een van die chicks met die mooiste gesigte ooit (haar tiete is ook glad nie sleg nie)
Sy het as ‘n clown gewerk voor sy in acting beland het.
Sy zaber nou al vir die afgelope drie jaar lank James Franco se jonger boetie, Dave Franco.
Hierdie post is 339 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,151,860 post views in totaal sedert 1 November, 2019.