Wie maak nie uit van vraagtekens nie?
Jammer die reën op die windscreen… lekker TOS nommerplaat!
Noorweë
Martiens
Hierdie zef bord naby Witrivier gespot
Zaritha
Nissan 1400 Bakkie? Check
Dartboard? Check
Vet Goose met ‘n hond op haar skoot? Check
Kak Zef – op die N14 tussen Krugersdorp en PTA
Piet
Love the Englikaans
Brendon
St. Franics Bay se poskantoor is vas aan die wakker
Hierdie post is 204 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,144,874 post views in totaal sedert 1 November, 2019.