News24 was baie geskok
Eddie
Lekker zef pak hulle al die kos op die nuwe merk se bonnet en vreet daar vanaf
Johnno
A special kind of special!!! #idiot
JeSuis JAN
JP
Die beaut gespot in die kaap
Lyk my dis how hulle rol in die noord-wes
Evert
Die zef Beamer gesien in Swakop voor ‘n bar waar hulle ‘n bachelorette’s party gehou het. Hierdie bra het seker kom opcheck of die male stripper nie vir sy goose ‘n vleisdas gee soos op daai phonerotica videos nie. Ons moes ‘n drive-by kiekie neem en spanning was reeds hoog want hierdie Naaimibiers hou al reeds fokol van ons Suid-Afrikaanse refugees met die CBS nommerplaat nie.
Christo en Du-Toit
n Zefspotter in Virgina gesien met sy sound op die dak laptop in die kar en generator in die boot.
Michelle
Die ou het sy bike gelike
Jono
Tawwe 2 liter
Wilhelm
Grappie vir die dag
Kevin
Yes Griff
Ek het hierdie al probeer stuur, maar ek weet nie of dit dit gemaak het nie. So as jy hierdie WEER kry, sorry. Anyway, my kontribution tot die Mugabe meme. Ek’s nie op twitter nie, so ek stuur maar WKJ toe, deel gerus as jy wil.
Leon
Watkykjy staan op 3,089,794 post views in totaal sedert 1 November, 2019.