Hallo Julle,
Hier is ‘n lekker zef sticker op die Hilux… In Krugersdorp.
Geniet hom!
Nathan
Tuindienste in die Oos-Rand
Spanner
Hi Griff,
Ek het hierdie in Kleinmond gespot.
Dis seker waar wat Gautengers sê van Kaapenaars.
Cheers
Quentin
BMW het nuwe double cabs uit
Mike
Spare transportation
Mike
Dag Mede Kykers,
PnP se wors is effens verdag. Dog ek deel met julle. ‘n Hartelike dank aan ons borge wat hierdie moontlik gemaak het.
Groete,
Bosaap
Hi Griff,
Lekker Wesrand. Die plakker sit glo nog 20kw by en laat would be racers twee keer dink oor ‘n dice.
Groete,
André
Limpôpô lykswa in Tshe-wanê gespot.
Marius
Zefgat in centurion
Johnno
Watkykjy staan op 1,076,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.