Tit-bits:
Haar ma se second cousin is die Beetles se Paul McCartney. Dank god die looks kom nie vaan daai kant van die family af nie. Sy het in so paar boring Britse TV programme gespeel wat jy glad nie sal ken nie. Sy like ook van hard partytjie hou. Verder weet ons nie veel meer van haar af nie behalwe dat sy fokken warm is. Blykbaar ook groot onder Russiese dratiekappers…
Hierdie post is 502 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.