Dis “hoog”tyd dat ons weer so bietjie rook in Watkykjy se komix section se longe blaas en dit gebeur van vandag af. Elke Donderdag sal jy ‘n nuwe strip hierso vind.
Zombie en die Bokkombende word vir Watkykjy create deur ons tjommies, Tiaan Rautenbach en Hannes Brummer. Volg en tune hulle gerus op Twitter:
Hannes: @maaskaas
Tiaan: @tiaanbach
Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,243 post views in totaal sedert 1 November, 2019.