Neem my op vlerke
SAA het weer bakhand gaan staan by Pappa Regering om zak te leen. Hierdie keer was dit amper R6.5 biljoen. Verlede jaar het hulle R1.5bil geleen en hulle loan staan reeds op R3.2bil. Dis alles moerse fokken confusing want elke keer as hulle die melktiet trek, draai die cash cow om en tune: “Julle het 90 dae om vir ons planne op pampier te sit oor hoe julle uit hierdie kak gaan kom”.
Die vergadering tussen SAA en Treasury sluit gewoonlik af met wie ookal die CEO van die luggredery op daardie stadium is wat ‘n draadtrekbeweing maak wat eindig in ‘n denkbeeldige handgebaar van ‘n ontploffing voor wie ookal daai dag Treasury se CFO se gesig is. SAA se CEO gooi dan ook ‘n middelvinge voor hy by die glasdeur uit verdwyn en jy hom agterna hoor skreeu: “Sien julle volgende jaar, julle fokken dom poese!”
Sedert 2011 wen SAA elke jaar die Best Airlines in Africa award. Dis gelykstaande aan Julius Malema wat ‘n eredoktorsgraad in Gastronomie ontvang van die Universiteit Van Onkunde. – Fin24
Moenie jou piel breek nie
Check, ons weet dis hoe dit gewoonlik gaan as jy en jou cherrie zaber: Sy lê onder, jou gewig druk haar plat teen die bed, ‘n versrkikte poep gaan af in die chamber en dan is alles oor binne 30 sekondes. “Maak oop, maak toe, maak tee.”
Blykbaar is dit kakgevaarlik as jou goose jou vleismissiel ry terwyl jy op jou rug verkeer. Dis wanneer meeste van die gehardste piele breek, glo omdat al die gewig op die man se toekoms sit en dit moeilik is om aan te pas as die vonke eers begin spat. Volgens die studie wat regoor drie hospitale in Brazil gedoen is, het helfte man die mans ‘n moerse kraakgeluid gehoor toe sy soldaat se nekkie gebreek het. Obviously het swelling en moerse pyn gevolg. En skaam. Daar is altyd die skaam en die huil.
As jy vanaand kamer toe wals in daai rooi onna met die gat by die linkerbal, onthou hierdie:
Missionary is die veiligste gevolg deur doggy style, maar die slimkoppe tune ook dat grondpad ry heel veilig is. Hou net jou seatbelt aan en bly weg van die modder af… – Huffington Post
Return to sender
Die kaalkop alleenloper wat aan die eenkant van die bar sit met sy tiende dop knip-oog vir jou. Jy ignore hom. ‘n Mooi chick in ‘n miniskirt stap in en jou kop draai om vir haar bene te kyk. Sodra jou blik weer na vore draai sit die creepy kaalkop reg langs jou. Hy leuen oor en fluister half confidentially (maar hard genoeg dat die barman hom ook kan hoor): “Daai rooi posbus op die hoek hier buite? Ek het hom fokken hard genaai so twee weke terug.” Hy vryf oor die voorkant van sy broek. Jy fokof sonder om te betaal.
Onmoontlik? Uh-uh. Paul Bennett. ‘n 45-jarige man van Wigan in Engeland het posbusroofnaai gepleeg hierdie week. Hy het sy broek afgtrek in ‘n shopping center en begin draties kap voor hy oorbeweeg het na ‘n posbus en dit vleisgeweer begin voer het. Hy het glo sy arms omhoog gehou en heeltyd “WOW!” geskreeu.
Die pote het hom eventually geskraap waar hy broek-af voor nog ‘n winkel gaan rondhang het. Wat ook vreemd is, is dat hy R800 aan ‘n chick moet betaal wat die hele “show” gekyk het en traumatized is. Is dinge nie veronderstel om andersom te werk nie?
Skinderbroeke
Veronica Partridge is ‘n Christen blogger wat baie van haarself dink. So baie dat sy besluit het dat sy te hot lyk in yoga-pants en gaan ophou om dit te dra om eiehandig mans se wellustige gedagtes te tem. Haar man het ook blykbaar getune dat dit moeilik is om nie te kyk nie wanneer sy vrou en haar tjommies so in die publiek rondloop in hulle broeknaai broeke. Dit was was kamtig baie swaar op haar hart vir so paar maande voor sy die besluit geneem het om die publieke kameeltoontentoonstelling stop te sit.
Na so paar weke sonder die skinderbroeke (jy kan die lippe sien beweeg maar nie hoor wat hulle tune nie) reken sy dat haar gewete nou skoon is en dat sy die jirre en haar man eerbiedig in die manier waarop sy aantrek. Wat sy egter vergeet is dat die jirre alles kan sien, so as hy lus is om te kyk, sal hy… – Opposing Views
Watkykjy staan op 3,090,783 post views in totaal sedert 1 November, 2019.