Super beste vriende

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Hierdie post is 40 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 620,962 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSuper beste vriende

Comments

  1. Paulus

    Dis tyd dat iemand dit sé. Pierre Malan, jou films is kak. Ja, al jou films (ek het hulle almal gekyk om seker te maak dit was nie net éen nie) Dit is so kak dat ek die lus om sarkasties en gevat te wees, verloor het.
    Niks meer, niks minder nie.

  2. Prof. Bokdrol

    Thanks, Paulus. Ek het nie geweet dis ‘n Pierre Malan short nie. Genuine. Ek is te deur die kak en out of touch met die InterNetWebTubes. daarvoor. Jammer dat dit vir jou so ‘n steen des aanstoots is. Dalk het die gebrek aan ‘n happy ending na die homoerotiese buildup al daai pent-up anger by jou ge-trigger. Geniet jou dratie.

Gooi Comment