Saterdag short – Self-Assembly deur Ray sullivan

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

self-assembleOh the horror! ‘n Laitie word deur ‘n kar getrap en dan begin dinge eers lelik skeef loop. Gebasseer op karakters en die storielyn van ‘n comic strip wat deur Gar Shanley en Cathal Duggan geskep is, loop hierdie short movie ‘n fokken donker pad wat effens herinner aan Steven King se Pet Cemetery. As jy ‘n groot comic book fan is, check die original comic ook sommer uit wat hierdie short film inspire het: http://salvossalvo.blogspot.com/2015/01/self-assembly-comic.html

Die movie is deur Ierse producer en director, Ray Sullivan geskep en ons weet nie veel van die ou af nie. Check gerus sy website uit of volg hom op Twitter:
http://www.raysullivan.net/
https://twitter.com/raysullivan

Hierdie post is 8 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 32,952 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSaterdag short – Self-Assembly deur Ray sullivan

Gooi Comment