As jy in die late 90s en vroëe 2000’s voor die TV rondgefok het in plaas daarvan om jou skeinat huiswerk te doen, het jou hand moontlik so paar keer onwillekeurig na jou broek toe beweeg terwyl Buffy en haar tjommies vampires opgefok het…
Tit-bits:
Sy het vir 5 jaar lank Tae Kwon Do gedoen en klap deesdae boks, kickboxing, street fighting en gimnastiek. Met ander woorde, sy kan jou for realzies opfok sonder om baie te sweet.
Sy is alergies vir katte en is kakbang vir gebreekte glas wat nogal vreemd is. Meeste van ons worry as ons glase leeg is.
In 1982 het sy in ‘n Burger King commercial verskyn en dit het haarself en Burger King in die kak gekry. Dit was die eerste ad op TV wat ‘n ander brand (naamlik McDonald’s) kak tune op sy naam. McDonald’s het haar en Burger King gesue. Sy mag ook glad nie by enige McDonald’s ingegaan het nie wat fokken ironies is, want McDonald’s was ‘n sponsor van Buffy the Vampire Slayer.
Watkykjy staan op 3,084,152 post views in totaal sedert 1 November, 2019.