Die beaut gespot in die kaap.
JP
Die jags werfetter sien staan in Killarney Gardens. Seker pa van al die gedropte Fiestas in Voortrekkerweg.
Ben
Het hierdie outjie gespot in centurion. Dice valve caps en verskillende kleur wiele.
Tiaan

Nog iemand wat fokkol voel vir die tolhekke! Gespot hier in Slipperton, Pretoria!
Snoekie

Het hierdie karre gesien in Aliwal Noord
Jannie

Dis hoe hulle wyn verkoop in Aliwal Noord
Jannie

Hierdie post is 453 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,952 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









