Iemand is gefire!!
Stephan
Hallo Griff
Net om jou te wys dat zef geen perke ken nie, check hierdie twee fotos wat ek in Thailand geneem het.
Groete,
Japie
Knysna se zefgeit
Johan
Dit help veel jy het HD TV, maar daar wys sulke kak in die aand….WTF?
Chris
Hierdie outjie geloer in Upington na nuwejaar.
Hugo
Ellisras se beast
Nick
Hi Griff,hierdie knaap gespot by die Victoria mall in caledon,lyk my jy kry nou mobile besnydenis..hoekom het ek nie daaraan gedink nie?
Andries
Griffin,
Sien jy het nou ‘n DVD shop in De Aar oopgemaak?
Cheers
Nico
Check die wakker akker.
Corrie
Ek dag ek stuur hiedie fotos in van Ikea in Londen. Die’ lekkernye lyk of hulle dalk ‘n kak smaak in jou mond sal los.
Jacques.
Gespot in Melville
De Waal
Ouens,
Hierdie kiekie geneem gistermiddag(helder oordag) op die R44 / N2 in Somerset Wes. Die liggies wat daar skyn in die agtergrond is nie UFO’s nie. En dan se die regering daar’s nie genoeg elektrisiteit vir almal nie. Kan verstaan hoekom..
Jaco
Zefspotting in kleinmond. Gedog mens sien so iets net in Danville…
Riaan
Watkykjy staan op 3,092,665 post views in totaal sedert 1 November, 2019.