Load shedding, brought to you by the ANC
Migael
Gespot in Margate during die Mardi Gras. Judging by die stickers het hierdie wa moerse “jam op die cam” en dalk nog “banana branches” ook. Let op die sticker op die klein venster.
Groete Bok
Die naweek by East rand Mall gesien
Christiaan
Dit lyk nou lekker fokken kak!
Cheers
Spyker
Seems legit!
Eddie
Die drukvlerk wen. Kyk hoe vinnig laat dit hom ry in die tweede foto!
Krynauw
Check hierrie Lekker supercharger inlet op n 1.3 Bantam. Handmade in Boksburg. #komminkont
Martin
Hierdie post is 205 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,331 post views in totaal sedert 1 November, 2019.