Kenda Perez is ‘n Mexican-American bokkie wat UFC (Ultimate Fighting Championship) se TV programme host. Sy sou aanvanklik ‘n skooljuffrou geword het, maar ‘n tjommie het haar oorreed om in te skryf vir Maxim se Hometown Hotties kompetisie waar sy eers ‘n top 100 finalis was en later ‘n top 4 finalis. Sy het vir so rukkie nog promotional kak vir Maxim gedoen en is later deur die UFC genader om hulle host te wees vir hulle program “The Best of Pride Fighting Championships.” Dit klink half soos ‘n TV program waarin gay ouens mekaar poes.
Kenda is ook ‘n brand ambassador vir “Famous Stars and Straps” – die “straps” gedeelte sou mens miskien laat dink aan lekker kinky onderklere of bra’s maar dis ongelukkig ‘n marabs clothing range waarvan Kim Kardashian ook een van die modelle is – dink zef tekkies, wife beaters en daai poeshoede. Dink Monster Energy en No Fear. Daai vibes. Die tipe kak wat Engelse boytjies of Afrikaanse tappits in die Oos-Rand dra.
Afgesien daarvan is sy nogal luukse oogtoffie:
Watkykjy staan op 3,056,548 post views in totaal sedert 1 November, 2019.