Op Sondag 18 Januarie 2015, het AB De Villiers ‘n krieketbal pap gebliksem en die vinnigste 50 asook die vinnigste 100 in ODI krieket gescore. Dit was fokken mal gewees. Dit was kakmal. Dit was actually sertifiseerbaar, so fokken mal was dit…
Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,695 post views in totaal sedert 1 November, 2019.