Hierdie pragtige jong Briste dame met die befokte bates is drie jaar voor die eerste Oppikoppi festival in Londen gebore.
Sy is ‘n model en Fasion TV presenter wat met die Miss Universe Great Britain 2013 titel weggestap het. Sy het Brittanje ook in die Miss Universe 2013 pageant represent en ‘n klomp mense het geskiem sy sou wen, maar Gabriela Isler van Venezuela het met die titel weggestap. Sy is ook poesmooi. Obviously.
Sy was darem die eerste UK contestant in dertig jaar wat die top 10 by Miss Universe gehaal het. Dit lyk of Britse chicks begin tandarts toe gaan het uiteindelik…
Watkykjy staan op 1,056,397 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Waddefok is dit met chicks wat hulle wenkbroue so trim dat dit lyk asof sy heeltyd fokken verbaas is. Dit lyk awkward, haar oe se koel en kalm maar haar werkbroue se O my fok pappa, die toilet papier is klaar!