Sy is tans daai goose met die lang bene in Agents Of Shield wat almal opfok in fights net voor die space ship invisible word en wegfok na die volgende onglobare mission.
Wat superhero reekse aanbetref is sy nie nuut op die scene nie. Sy het ook ‘n rol gehad as ‘n Kryptonian in Clark Kent se dratiekapavonture in Smallville, het een of ander rol gehad in Aquaman wat ‘n fokop van ‘n reeks was asook die rol van Wonderwoman vertolk in ‘n show wat nooit die kassie gesien het nie. As jy ‘n groot fan van Supernatural is, sal jy haar dalk daarvandaan ken. Dis die enigste een wat sin maak, want sy het moerse lekker supernaturals.
Voor al die fame en kak het sy broodjies gemaak in LA by ‘n plek met die naam van Togo’s. Deesdae maak sy almal se toggos kriewelrig. Maar op ‘n mooi manier.
*vryf so voor oor die Speedo en vat nog ‘n sluk bier*
Watkykjy staan op 3,083,758 post views in totaal sedert 1 November, 2019.