Ons sluit 2014 af met ‘n feisty klein stoeiertjie. Stacy Keibler was ‘n cheerleader in die 90s gewees, daarna ‘n WWE stoeier en nou is sy ‘n actress wat jy moontlik al in How I Met Your Mother, Chuck, Psych en Men At Work gesien het.
Tit-bits:
Sy het al tweekeer vir Playboy Magazine getune om te fokof.
Sy kan net oor die 180kg leg press met daai befokte mooi bene van haar.
George Clooney was gelukkig genoeg gewees om haar vir 2 jaar lank te raps.
Hierdie post is 1,200 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,922 post views in totaal sedert 1 November, 2019.