Onthou om jou zefspotter submission van jou vakansie vir ons te stuur. Hier is so paar van ons eie kiekies gemeng met so paar submissions.
Hey bra, this is a ship-shipping ship, shipping shipping ships
Gespot op Reddit
#inshiption
K Lo
Piele en piepies. Gesien in ‘n winkelvenster hier in Switzerland.
Anika
Serias fokken ninja skills
Corne
Die Guptas se ANN7 fok dit weer op, maar dis meer nader aan die waarheid as wat hulle sou like
Lekker fokken Moot Vibes
Moot-en-Verkoop
About die beste ad wat jy op Gomboom kan sit vir ‘n verkakte Honda Ballade
Jaco
Check our lekker zef krismisboom
Wendy
Die mense het moeite gedoen met die kos by ons jaareindfunksie
Ali
Let op die strepie, samblief
Wanneer jy bang is jou tjommies gaan jou dirty martini drink, gooi ‘n ‘poes dirty martini’ vodka, olywe, olyfsap en ‘n lekker brekfisworsie. Die worsie sal binne die drankie lyk soos ‘n kraakvars mensdrol. Problem solved!
Waneer jou tjommie ‘n piel teken op jou gefokte arm se omhulsel…
Verander die gips in ‘n Iron man arm. Maak jou beste vriendin dronk en gee haar verf en brannas. Dit vat so twee ure.
Watkykjy staan op 3,103,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.