More Griff,
Het die een by n troue in Krugersdorp raak geloop. Oulik vir die troukoek, later die aand toe ek waai is die Bruidegom en die Bridesmaid maar in sy V8 bakkie besig in die car park.
Llewllyn
Check hierdie masjien van n zefspotter beemer . By welkom se mall ja
DeVos
I found Jesus today
Eddie
Lekker bier
Wag-‘n-bietjie
Gespot op Hendrik Potgieter naby die WOES Rand
Llewllyn
Kyk hoe lyk my 1975 Elcamino… Jy’t nog fokken baie werk op jou kar….Sterkte !!
Zonk
Die Moot se Prins.
Marius
Bellville tange… neem motos af
Wesley
Spotted on thes treet – Tata baboon edition.
Reuben
Ek sien Griff het nuwe wiele geshop. Kief spoiler, bra.
Prof. Bokdrol
Hierdie post is 251 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.