Sy vertok die rol van Fiona Gallagher in Shameless waar sy daai loser zefgat familie van haar bymekaar probeer hou maar sy is ook ‘n befokte opera sangeres. Sy het al in meer as 20 verskillende operas opgetree en in ses tale gesing.
Hierdie post is 206 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,198,783 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Sy’t mooi tiete!