Goeie fok, dis al amper Krismis! As jy fokol shopping vir presente gedoen het sover, hang bietjie bal tot more middag lunch time se kant vir so paar tips en voorstelle wat ek gaan opsoek het. Ekself het nog fokol shopping gedoen en gaan Sondag rustig op die interwebs sit en alles one shot bestel na so paar ure se research. As jy fokol van malls like en alles op die nippertjie doen, mag daar dalk so paar dinge wees wat jou fancy tickle.
As jy reeds met vakansie is, gooi nogge dop. Jy lees hierdie seker al klaar dubbeld. Vir die ouens by die werk: Dis tyd op te fokof, bra.
Hierdie post is 506 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,459 post views in totaal sedert 1 November, 2019.