Daisy Lowe lyk na ‘n gevaarlike chick. Dis moeilik om bikini shots van haar op te spoor op die interwebs soos met meeste ander modelle, want as jy daarvoor soek kry jy net kaalgat kiekies, wat natuurlik glad nie ‘n slegte ding is nie.
Tit-bit:
Sy het uigevind dat sy Gavin Rossdale, die lead singer van Bush, se dogter is. Haar ma het die bra so bietjie vasgevat en gezaber met ‘n one night stand. Die effie het seker gebreek…
Hierdie post is 686 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,935 post views in totaal sedert 1 November, 2019.