Voor ons vir julle die befokte filmpie speel, onthou dat ons so paar kersgeskenge weggee vir die van julle wat horrible kak van julle tjommies en familie af gekry het. Click hierso
Hierdie Charles Dickens classic is ‘n krismis short van 25 minute lank en was spesiaal vir TV gemaak in 1971. Dit het actually ‘n Oscar gewen die volgende jaar en die Academy was dikbek en suurkont daaroor gewees vir een of ander rede en het die reëls verander dat ‘n made-for-TV cartoon nooit ooit weer ‘n Oscar kan wen nie.
Merrie fokken krismis en geniet hom want hy is blykbaar ook glad fokken nêrens op DVD beskikbaar nie.
Hierdie post is 212 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,112,778 post views in totaal sedert 1 November, 2019.