In Neill Blomkamp (Director van Distric 9 en Elysium) se nuwe movie, Chappie, vertolk Ninja en Yo-Landi (Die Antwoord) die rolle van twee kriminele wat Chappie, ‘n humanoid kidnap oppad na ‘n “Artificial Intelligence day of reckoning”. Dit klink fokken gevaarlik. Soos toe die Suidlanders gaan wegkruip het met blikkieskos en effies iewers op ‘n plaas buite Heilbron of iets toe hulle die eerste keer hoor dat Mandela effens van ‘n hoesie het. O ja, as jy nie weet wat ‘n fokken humanoid is nie, kyk enige van die volgende movies in die meantime, want Chappie kom eers volgende jaar in Maart uit:
Enemy Mine (1985)
Prometheus (2012)
The Day the Earth Stood Still (1951)
The Man Who Fell to Earth (1976)
A.I. Artificial Intelligence (2001)
Wall-E (2008)
2001: A Space Odyssey
E.T. (beide die lelike skubberige fokker met die lang agterkop en die voormalige leier van die AWB)
Terminator 1-37
Pinocchio – al fokken 52 episodes in Afrikaans (moenie eers fokken probeer stry nie – hy is ‘n fokken humanoid)
Jy kry die fokken idee. Anyway, alhoewel Ninja en Yo-Landi dysfunctional kriminele is, word hulle soortvan surrogaat-ouers vir die klein robot fucknut. Chappie ontwikkel puisies, boners en ‘n kapasiteit om te voel en vir homself te dink, a-la i-Robot wat vir Will Smith so heavy kaarte geskiet het in daai sci-fo tranetrekker. Fok jou, i-Robot! Chappie se rol word deur Sharlto Copley (Elysium, District 9, A-Team) vertolk, so ‘n klomp mense by Kollonade se Ster Kinekor sal draties kap. Yup, hou vas aan julle hoede – ons vermoed ‘n Afrikaanse woord of twee, julle naaiers. Dev Patel (Slumdog Millionaire) is die scientist wat soortvan Chappie se creator is. Sulke Dr Frankenstein vibes. Daai tipiese “Ek-gaan-die-wêreld-verander-o-poes-I-created-a-monster!”-tema wat mens in hierdie tipe movies kry.
Die hoof antagonis (groot woord vir “die poes in die movie”) is Hugh Jackman. Hy is totally anti-A.I. en wil Chappie in scrap metal verander. Nogal ironies as jy dink dat hy wat Wolverine is lekker buddy-buddy was met daai robotvriend van sy laitie in Real Steel wat hy so leer boks het. Daai was nou ‘n pot tos. Hy kan fokken bly wees dis net ‘n fokken movie, want dis in Joburg geskiet. In regte lewe sou jy nie vir Hugh Jackman nodig kry nie, want konte steel enige iets wat blink vir scrap metal in Suid-Afrika. Even die metal lining in jou MILF van ‘n ma se 36FF bra.
Sigourney Weaver is ook in die movie maar ons is nie seker wat haar rol is nie. Miskien naai Hugh Jackman haar in die boude en dan bars daar ‘n Alien uit haar pens uit of iets. Jy weet nooit met haar nie…
Ons sien baie uit na die movie en hoop dat Suid-Afrika at least een keer bietjie kan wakker skrik en effens opdress as dit hier begin draai. Julle weet julle hoef nie net hoer uitfits aan te trek na elke jaar se re-screening van Rocky Horror Picture Show toe nie, right? Nouma dan is die saak pers.
Hierso is die trailer vir die movie:
Watkykjy staan op 3,092,386 post views in totaal sedert 1 November, 2019.