Lily Donaldson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Sy is 2003 op die ouderdom van 16 gescout om ‘n model te word terwyl sy besig was om shopping in Camden in Londen te doen – daar waar al die punks en die freaks uithang. Sy is ook familie van Fleetwood Mac se Mick Fleetwood. Dis haar oom of iets. Gelukkig het daai bloedlyn van die family nie deur haar getrek nie. Die omie is nou nie juis die mooiste pop op die rak nie. Die meisie wel:

Lily Donaldson watkykjy warm bokkie

Lily Donaldson watkykjy warm bokkie 2

Lily Donaldson watkykjy warm bokkie 3

Lily Donaldson watkykjy warm bokkie 4

Lily Donaldson watkykjy warm bokkie 5

Hierdie post is 431 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,061,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLily Donaldson – Woensdag se warm bokkie