Ons tjommie van The Black Cat Bones, Jason het ‘n drum cover gemaak van The Mars Volta se Tira Me A Las Aranas. Hy belpan om nog ‘n hele klomp te maak in die toekoms, so voorstelle is welkom.
Hierdie post is 26 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,214,277 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Nice…
Wat van Tool – Lateralus?
Befokte nice drumming. Tight as a nun’s cunt soos hule sê.
Gooi vir ons Kasmir van Led Zeppelin. John Bonham se drumming is fokken legendary.
Lekker idees.. Sal hulle bietjie gaan check! Dankie!