Geniet al veertien seisoene hierde naweek, veral as jy in Gauteng bly. Fokweet wat deesdae met die weer aangaan. At least is enige weer drinkweer. Ons self gaan die naweek bietjie suip en skiet iewers op ‘n lodge.
Hierdie post is 260 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,048,367 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Hulle se mos ons is afstammelinge van ape, daar is die bewys. Squeeze hom sakkie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!