A meisie met ‘n geheime verlede moet na vore tree om een van die dorp se boelies op te fok met die wapen waarvoor sy die bangste is – haarself. Hierdie short film het die potensiaal om in ‘n befokte vollengte film omgesekp te word.
Australiese director, Michale Spiccia het reeds op 21-jarige ouderdom naam gemaak as ‘n senior designer by agencies in die UK waar hy te doen gekry het met baie musiek en film directors. Hy het mettertyd sy aandag meer by film begin vestig en ‘n hele string befokte TV commercials gemaak. Sy interests het oorgespoel na die langer formaat van video (langer as TV ads in elk geval) en sy eerste short, Yardbird was in 2012 by Cannes genomineer en het ook met die prys vir beste Live Action Film gewen by die Sydney Film Festival awards.
Watkykjy staan op 3,091,003 post views in totaal sedert 1 November, 2019.