Welkom by vandag se nuus round-up op Watkykjy. Kom ons gaan sommer straight na ‘n ad break terwyl ons die res van die pampiere soek om die nuus te lees.
Bak en brou jy gereeld by die huis omdat jy te suinig is om regte, egte Ouma Beskuit aan te skaf? Soek jy na die perfekte karringmelk om in die deeg in te roer? Bly jy in Ierland? Is jy fokken simpel? Perfek, dan is Tesco’s se nuwe Totbotter presies daardie een bestanddeel waarop jy uitmis. Piele beskuit, guaranteed:
Lekker by die see en sommer piele vir sannie ook
Kyk, as ‘n jagse couple wil zaber gaan hulle zaber al, is dit op ‘n 4×4 se roofrack deur Botswana of soos in ‘n Italiaanse couple se geval, die see. Daar is verskeie redes hoekom dit ‘n tos idee is om in die see te naai: Mense pis en kak in die see, visse vrek en lê eiers in die see en daar is sand sif mikrobes wat heeltyd rondspoel. Behalwe van al hierdie ongiere dinge wat possibly in jou goose se drangkanaal kan opbeweeg terwyl jy dit verder met jou vleisgeweer teen haar uterus kompakteer, is water nie die eerste keuse vir lubricant nie. Veral nie soutwater nie. Dan is daar ook die kwessie dat jou trein kan stuck raak in die tonnel, wat juis die geval met die twee bronstige Italjaners was. Die bra se piep het so bietjie vasgesuig in sy beter helfte se toegerankte heerlikheid en hulle was letterlik onskeibaar. Die bra het heel moontlik arms uitgestrek na die hemele geskreeu: “Oh mio Dio, il mio cazzo è bloccato nella tua figa!” wat losweg na Afrikaans toe sal vertaal as “O my god, my piel sit in jou poes vas!”
Hoe fokken romanties…
Ou Skaamhaar DeTotti kon darem ‘n tannie van die beach af nader wuif om vir hulle ten minste ‘n handoek te gee om die penarie te bedek. Hulle is vandaar af fort na die emergency room toe waar sy liefie ‘n poesverslapper (for the lack of a better word) ingespuit is sodat Sarel Seemonster uit die genotgrot getrek hon word.
Maats, naai by die fokken huis, seblief. – Huffington Post
Twintig mense wat kakker met ‘n vuurwapen is as Oscar Pistorius
Moeg vir die Oscar trial en al die kak updates? Sorry man, maar hierdie is die laaste een. Ontmoet twintig mense wat kakker met ‘n vuurwapen as Oscar Pistoruis is.
“Klein” misverstand
Die man sit half in die donker in ‘n hoek by sy eetkamertafel. Hy trek nog so paar vinyls nader, ruil die laaste een om met ‘n nuwe een en laat die naald drop op die tweede track. Die voordeur kraak oop. Sy vrou is seker terug van die hospitaal af met die nuwe baba. Hy is die poes in…
“Ek… ek is jammer…” laat sy van haar hoor in die deurkossyn. Haar kop hang terwyl sy die baba in haar arms wieg, half op die chorus van Steve Hofmeyr se tune wat begin herhaal: “Die dwergie weet nie van verloor af nie…”
“Hoe die fok kon jy dit aan my doen?” hy frommel sy bierblik met een vuisbegwing op en gooi dit sommer kombuis se kant toe deur die bedieningsopening. “Hoe kon jy ‘n fokken dwerg naai op jou batchelorette’s, jou fokken tert!!?”
Sy gee ‘n onsekere treetjie vorentoe en staan nou in die sitkamer: “Ons wou net ‘n klein bietjie pret gehad het. Ek het dit nie sien kom nie”
“Klein bietjie pret!”, bulder hy “natuurlik het jy hom nie sien kom nie. Hy is ‘n fokken dwerg. En nou is jy pregnant!”
Die derde track op die plaat begin opklink:
“Ek is Dawie, ek is ‘n slim kaboutertjie
En met kruie uit die grond maak ek jou gesond
Ek’s die sterrrrrkste!
Vir my is al die trolllle bang
Want hul weet hul moet pasop, ek sal hul sommer va-hang!”
“Jissis!” skree hy, ruk die plaat onder die naald uit en gooi dit stukkend teen die muur “fokken Afrikaanse Treffers 69!”
Hy storm kamer toe en klap die deur agter hom toe.
Die vrou gaan sit in haar man se leë stoel en sit die laaste plaat op. Dis Dozi se stem wat rasper, alleen in die nag. Sy wieg die baba weer ritmies: “Tussen jou en my… lê daar ‘n Dwerg…”
Maats, moenie dwergies naai op jou batchelorette’s nie. – Huffington Post
Watkykjy staan op 3,083,274 post views in totaal sedert 1 November, 2019.