Ons is tans in Bloemfontein waar dit kakwarm is en is besig met ‘n mini tipe van road trip, so ons looi julle gou met so so paar random foto’s van ons oggend (sal volgende week verduidelik met ‘n video of twee) asook ‘n totally unrelated video van ouens wat uitrock in rolstoele (ons het dit al moontlik ge-feature, maar dit sal jou Maandag beter maak). Sodra Bloem ons weer ‘n blertsie interwebs gee, sal ons die zefspotters ook laai.
Hierdie post is 242 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.