Marisa het haar groot break gekry op 21-jarige ouderdom toe bekende fotograaf, Mario Testino haar afgeneem het terwyl sy saam met haar tjommies gesurf het by Manhattan Beach in California. Sy was in sewe editions van die Sports Illustrated swimsuit issue gewees, 2002-2008.
Tit-bit:
Haar man se naam is Griffin. Lucky fokken doos.
Hierdie post is 587 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,351 post views in totaal sedert 1 November, 2019.