Hi Griff
Het die een gesien in Warmbad.
Wesley
Hier is n zef spotting wat ek nog nie gesien het nie! in Irene Pretoria gevind
Louis
Zef kar gespot in Thailand.
Tyres2000
Zef was gespot in Germiston (shocker) en Durban.
Ek wens ek het ‘n wide lens gehad. No jokes, daar was ‘n metro agter daai bakkie. Die irony was hard.
Billy
Kyk beitjie na die prag stuk, lekker Zef in Centurion
James
Hi Griff,
Lekker zef homemade baadjie gespot in Pick and Pay op die Oos Rand. Kon net sowel in die Vaaldriehoek gewees het.
Groete,
George
Hier is nog een uit Mokopane..
Lyk my die mense trek toe oë aan en kort ekstra spiele..
Martin
Het hierdie gespot in p-town.
Die fokker wie se kar dit is se hare is nog pers ook net vir ingeval die kar nie erg genoeg is nie.
Corrie
Lekker Griff,
Check vir ou Pietie se nommer plaat gespot in Midrand.
Groete,
Jan.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.