Yup, this just happened.
Christelle
Zef is gespot
Billy

Fok nou’t ek als gesien – kyk die tappit kak…maar doen jouself n guns en check wat staan onder die nommerplaat.
Lekker KZN, affie sea af!!!
Nidia
Kyk waar parkeer onse cops..Somerset Wes
Rob
Amg met die vin, de fok?
Daan
Hi Griff,
Check hierdie kak uit. Hierdie ou like homself so hy sit sommer n foto van homself op sy van. Bietjie tappit as jy my vra.
Lekker,
Jan.
Gespot in Aliwal Noord.
(Hoop dis nie te laat vir vandag nie)
Jannie

Hierdie post is 623 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,577 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









