Brakpan Jaguar
Ludwig
Yebo Griff
Check die chic se kezost in Pietersburg.
Sy het natuurlik haar geld geblaas op die pyp extension en n’ paar Randelas oorgehad, toe koop sy net een mudflap.
Cheers
Jannas
Lekker Griff,
Check hierdie lekker bakkie wat ek gespot het in Midrand.
Jan.
Wat? Haha
Martin
Hierdie Skilpadjies gaan taai wees
James
My Kriel bakkie. Home-made. Hoop nie hy qualify vir Zefspotters nie.
Eugene
In Somerset Wes is die mense heel liberaal. Hulle worry nie om jou hulle lolies te wys nie.
Conrad
Volkswagen Amarok Prototype
Eugene
Hi Griffin,
Check hierdie nool uit naby Wapadrand, Pretoria. ET sou trots op so ‘n lorrie wees!
Groete
Annerman
Check hierdie pappie se lekker plate
Christoff
Jou gespot in Cape Road, P.E
Konterman
Lekker sticker
Egbert
Befokte sussie
Egbert
Check daai custom exhaust
Louis
Lelike poes wag vir bafana
Chris
Watkykjy staan op 3,092,712 post views in totaal sedert 1 November, 2019.